Jaarlikse Lidmaatskap Fooie
Ledegelde is jaarliks vooruit betaalbaar. ‘n Aansluitings fooi is deur nuwe lede betaalbaar.
Neem kennis dat die klub se boekjaar strek vanaf November – Oktober.
Ledegelde is soos volg betaalbaar :
|
Aansluitings gelde (nuwe lede): |
R100.00 |
|
Enkel lidmaatskap (jaarliks): |
R400.00 |
|
Gesinslid maatskap (jaarliks): |
R570.00 |
|
Skolier- & studente lidmaatskap(jaarliks): |
R180.00 |
|
Verversings fooi (jaarliks): |
R200 |
Inbetaling kan gemaak word aan :
|
Rekeninghouer: |
Bloemfontein Kameraklub |
|
Bank: |
ABSA Bank |
|
Takkode: |
334334 |
|
Rekeningnommer: |
40 50 422 197 |





