BKK Tuisblad

Ander kieslyste


-- Wat is Nuut --


_____________________________________________________________
--- Volgende byeenkoms ---
  • Volgende byeenkoms is om 18h30 op 6 Maart 2012 in die St James Church, Heuwelsig..
  • <Sien Aanwysings>
  • Vasgestelde Onderwerp : "Surrealisme."
    <Sien hier vir omskrywing>


  • Aantal inskrywings per kategorie

    • Stergroep (N & P): 3 beelde per fotograaf, in of Natuur of Piktoriaal. (Surrealisme wat vir bevorderingspunte ingeskryf word, word onder Piktoriaal geplaas).
      Punte verwerf in die stergroep afdeling geld vir bevordering.
    • Vasgestelde onderwerp (VO): 2 beelde per fotograaf.
    • Punte verwerf in hierdie afdeling geld nie vir bevordering nie, maar wel vir klubpunte en trofee-toekenning.

      Gevolglik kan 'n lid 'n maksimum van 5 fotos per klubaand instuur vir beoordeeling.


  • NB!! Alle inskrywings moet ons bereik voor Vrydag 2 Maart 2012 teen 23h40 op Photovault. <Sien hier vir meer >

--- Onderwerpe van bespreking ---

  • - Photoshop Wenke: Maskers (Hennie Cronje)