|
LEDEGELD - 2012
- Die klub se boekjaar strek vanaf November – Oktober.
- Ledegelde is jaarliks vooruit betaalbaar.
- ‘n Aansluitingsfooi is deur nuwe lede betaalbaar.
- Nuwe lede se jaargelde is pro-rata vooruit betaalbaar.
- Foto-inskrywings van voornemende lede, sal slegs aanvaar word na betaling van aansluitings- & ledegeld.
- Geen foto-inskrywings sal van bestaande lede aanvaar word na Februarie maand, as ledegeld steeds oorverskuldig is nie.
- ‘n Bestaande lid se lidmaatskap sal verval as ledegeld teen 31 Mei onbetaald is. Hernuwing van lidmaatskap is onderworpe aan betaling van die voorgeskrewe aansluitingsfooi.
- Ledegelde is soos volg betaalbaar :
Aansluitingsgelde
|
: |
R 90.00
|
Enkellidmaatskap (jaarliks)
|
: |
R 330.00 |
Gesinslidmaatskap (jaarliks)
|
: |
R 450.00 |
| Skolier- & studentelidmaatskap (jaarliks) |
: |
R 155.00 |
- Inbetaling kan gemaak word aan :
| Rekeninghouer |
: |
Bloemfontein Kameraklub |
| Bank |
: |
ABSA Bank
|
| Takkode |
: |
632005
|
| Rekeningnommer |
: |
40 50 422 197
|
- Stuur asb. betalingsadvies aan:
| Tesourier |
: |
CH de Wet |
| E-posadres |
: |
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
| Faksno. |
:
|
051-448 3489 |
.
|