|
Venue vir Byeenkomste :
St James Church Oscar Hoexter St
Heuwelsig Bloemfontein 18h30 Roete: - Van die stad se kant af in Lucas Steyn straat (noordelike rigting), Links in Henry Fagan, effense opdraende en bordie op regterkant wat aandui "St James Church". Kan dit nie mis nie, op die regter kant, veilige parkering. ![]() |
