BKK Tuisblad

Ander kieslyste


Salon-aannames

 

Lede wat salon-aannames verwerf moet asseblief die besonderhede daarvan stuur aan die komiteelid belas met die puntestelsel by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

Een of ander bewys van die betrokke aanname moet in die klub se rekords argiveer word.