BKK Tuisblad

Ander kieslyste


Klubaande

Elke 1ste Dinsdag van die maand om 18h30. Ons vergader tans in die St James Church, Oscar Hoexter St, Heuwelsig. Aanwysing is hier besikbaar.


Ons verdaag nie later as 21h30 nie.

Klubaande sien in die algemeen soos volg daaruit :

  • Nuus en aankondigings
  • Lesing of demonstrasie
  • Beoordeling en besprekings van die maand se inskrywings


Lede van die publiek is welkom om ons Klubaande gratis by te woon.

 

 

_____________________________________________________________

 

 

 

 

 

 

 

 

 

.