BKK Tuisblad

Ander kieslyste


Bloemfontein Kamera Klub -Jaarprogram 2012

JANUARIE 2012
Datum van Byeenkoms 17 Jan 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 13 Jan 2012
Vaste Onderwerp Kerslig
Neem ‘n foto in baie lae ligomstandighede (bv. kerslig)
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies


Photoshop
- How to put colour "back" into your photos. (Hennie Cronje)
How to enter photos for events - Photovault (Quintin Terblanche) & Resizing of photos - (Sonja Myburgh)
Salon & panels - (Rob Bragg)

Kiekiesafarie Geen

 

 

Februarie 2012
Datum van Byeenkoms 7 Feb 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 3 Feb 2012
Vaste Onderwerp Water beweging.
Neem ‘n foto wat die beweging van water vasvang
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie 18 February: Groentemark

 

 

Maart 2012
Datum van Byeenkoms 6 Maart 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 2 Maart 2012
Vaste Onderwerp Surrealisme.
‘n Foto waar die egtheid van die foto verander is en ‘n onwerklike beeld geskep is.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies Photoshop Wenke: Maskers (Hennie Cronje)
Kiekiesafarie -

 

 

April 2012
Datum van Byeenkoms 3 Apr 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 30 Maart 2012
Vaste Onderwerp Dans
‘n Foto van enige vorm van dans.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie -

 

 

Mei 2012
Datum van Byeenkoms 1 Mei 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 24:00 op Vrydag 27 April 2012
Vaste Onderwerp Mense by die werk
'n Foto wat ‘n persoon besig met sy werk.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies
Photoshop Wenke: Maskers vir landskapfotografie (Hennie Cronje)
Kiekiesafarie -

 

 

Junie 2012
Datum van Byeenkoms 5 Junie 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 24:00 op Vrydag 1 Junie 2012
Vaste Onderwerp Geboue/Argitektuur in swart en wit
‘n Swart en wit foto van ‘n gebou of struktuur – modern of histories.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie -

 

 

Julie 2012
Datum van Byeenkoms 3 Julie 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 24:00 op Vrydag 29 Junie 2012
Vaste Onderwerp Surrealisme – skep ‘n dier
Gebruik Photoshop tegnieke om ‘n unieke dier te skep.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie -

 

 

Augustus 2012
Datum van Byeenkoms 7 Aug 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 3 Aug 2012
Vaste Onderwerp Voedsel fotografie
Enige foto wat kos uitbeeld – in enige vorm.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie -

 

 

September 2012
Datum van Byeenkoms 4 Sept 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 24:00 op Vrydag 31 Aug 2012
Vaste Onderwerp Musiek
Enige foto wat musiek in enige vorm uitbeeld.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies Voelfotografie : Cassie du Plessis
Kiekiesafarie -

 

 

Oktober 2012
Datum van Byeenkoms 2 Okt 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 24:00 op Vrydag 28 Sept 2012
Vaste Onderwerp AV Aand / Video Knipsels
-
AV van 3-4 minute of ‘n video knipsel wat met u digitale kamera geneem is van ongeveer 2 minute lank. -
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie -

 

 

2 November 2012 ************ TROFEEAAND **********
Datum van Byeenkoms 2 Nov 2012

Venue: Santa Fe Restaurant, Oorlog museum/ Vroue Monument
Tyd: 18h00
Koste: R120 per person
Verversing : Bring eie drinkgoed

Sluitingsdatim vir inskrywings Sluitingsdatum sal volg
Onderwerpe Onderwerp Beskrywing
1. Paneel : Enige 3 foto’s (ingeskryf volgens jou stergroep).

Die foto’s hoef nie met mekaar verband te hou nie. Die paneel kan natuur, piktoriaal of altered reality wees of ‘n kombinasie van die drie. Die foto’s sal apart beoordeel word, maar die wenner van die kategorie sal gekies word van die paneel met die meeste totale punte vir die drie foto’s. Digitale manipulasie sowel as swart en wit verwerking word toegelaat.
2. Blom / blomme : Enige twee (2) foto’s van ‘n blom of blomme, of gedeelte van ‘n blom, of ‘n veld met blomme insluitende makrofoto’s van blomme. Die klem moet egter op die blomme val. Digitale manipulasie en swart en wit verwerking word toegelaat.
3. Swart & wit: Enige twee (2) foto’s van enige onderwerp. Dit foto’s moet in swart en wit verwerk te word. Een kleur komponent word toegelaat.
4. Rooi: Enige twee (2) foto’s van enige onderwerp waar die klem val op die kleur rooi. Digitale manipulasie word toegelaat. Geen swart en wit verwerking word toegelaat nie.
5. Makrofotografie: Enige twee (2) makro foto’s van enige onderwerp - BEHALWE BLOMME – (Makrofotografie van blomme kan ingeskryf word onder die blomme kategorie) Die hoofklem moet makrofotografie wees. Digitale manipulasie sowel as swart en wit verwerking word toegelaat.
6. “Running wheels”

 

Enige twee (2) foto’s wat enige wiel (of ‘n ronde onderwerp) in BEWEGING uitbeeld. Dit is nie beperk tot motorwiele nie, maar kan onderwerpe soos windmeulens en/of iets soortgelyks insluit. Dit is belangrik dat die foto’s die beweging van die “wiel” uitbeeld. Digitale manipulasie en swart en wit verwerking word toegelaat.
Trofees/Medalje's/Sertifikate wat toegeken gaan word Trofee Aand Inskrywings Beskrywing Toekenning
1 Wenfoto vir blom Sertifikaat
2 Wenfoto vir S& W Sertifikaat
3 Wenfoto vir "Rooi" Sertifikaat
4 Wenfoto vir Makrofotografie Sertifikaat
5 Wenfoto vir “Running wheels” Ssertifikaat
Trofee Aand
Inskrywings
Beskrywing Toekenning
1 Beste paneel 1-2* Sertifikaat
2 Beste paneel 3* Sertifikaat
3 Beste paneel 4-5* Sertifikaat
4 Beste paneel GE/ Gal Sertifikaat
Jaarprestasie toekennings Beskrywing Toekenning
1 Meeste punte in VO Medalje
2 Meeste salonpunte 1-3* Medalje
3 Meeste punte Klub/
salon 1-3*
Medalje
4 Klubfotograaf vd jaar
-Meeste klubpunte/ VO-
Sertifikaat
5 Fotograaf van die jaar
-Meeste klub/VO/Salon punte-
Medalje en trofee
6 Presidentstrofee Trofee-diskresie van president

 

 

November 2012
Datum van Byeenkoms 6 Nov 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 2 Nov 2012
Vaste Onderwerp “Country roads”
Neem ‘n foto met die klem op ‘n “country road”.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies Algemene Jaar Vergardering
Kiekiesafarie -

 

 

Desember 2012
Datum van Byeenkoms 4 Desember 2012
Sluitingsdatim vir inskrywings 23:00 op Vrydag 30 Nov 2012
Vaste Onderwerp “Surrealisme”
‘n Foto waar die egtheid van die foto verander is en ‘n onwerklike beeld geskep is.
<Gedetailleerde beskrywing is hier beskikbaar>
Klubaand Praatjies -
Kiekiesafarie -