BKK Tuisblad

Ander kieslyste


Beoordeling



Drie beoordelaars ken elk ‘n punt tussen 1 en 5 toe per beeld.

Die totale punte per beeld is derhalwe ‘n minimum van 3 en maksimum van 15.

Na ‘n punt toegeken is, word die beeld deur die beoordelaars bespreek.

Die kriteria vir beoordeling en toekenning van 'n Goud word onder "PSSA Riglyne vir Klub-beoordeling" opgesom.