--- Wat is Nuut ---
_____________________________________________________________ --- Volgende byeenkoms ---
- Volgende byeenkoms is om 18h30 op Dinsdag 8 Mei 2018 in die St James Church, Heuwelsig..
- <Sien Aanwysings>
- Vasgestelde Onderwerp : Stad nagfoto
<Sien hier vir omskrywing>
- Aantal inskrywings per kategorie
- Stergroep (N & P): 3 beelde per fotograaf, in of Natuur of Piktoriaal. (Surrealisme wat vir bevorderingspunte ingeskryf word, word onder Piktoriaal geplaas).
Punte verwerf in die stergroep afdeling geld vir bevordering.
- Vasgestelde onderwerp (VO): 2 beelde per fotograaf.
- Punte verwerf in hierdie afdeling geld nie vir bevordering nie, maar wel vir klubpunte en trofee-toekenning.
Gevolglik kan 'n lid 'n maksimum van 5 fotos per klubaand instuur vir beoordeeling.
- NB!! Alle inskrywings moet ons bereik voor Sondag 6 Mei 2018 teen 23h40 op Photovault. <Sien hier vir meer>
--- Spreker vir die aand ---
|
|
|