BKK Tuisblad

Login Form




LEDEGELD : 2017



  • Die klub se boekjaar strek vanaf November – Oktober.
  • Ledegelde is jaarliks vooruit betaalbaar.
  • ‘n Aansluitingsfooi is deur nuwe lede betaalbaar.
  • Nuwe lede se jaargelde is pro-rata vooruit betaalbaar.
  • Foto-inskrywings van voornemende lede, sal slegs aanvaar word na betaling van     aansluitings- & ledegeld.
  • Geen foto-inskrywings sal van bestaande lede aanvaar word na Februarie maand, as ledegeld steeds oorverskuldig is nie.
  • ‘n Bestaande lid se lidmaatskap sal verval as ledegeld teen 31 Mei onbetaald is. Hernuwing van lidmaatskap is onderworpe aan betaling van die voorgeskrewe  aansluitingsfooi.
  • Ledegelde is soos volg betaalbaar :
Aansluitingsgelde
: R 100.00
Enkellidmaatskap (jaarliks)
: R 400.00
Gesinslidmaatskap (jaarliks)
: R 570.00
Skolier- & studentelidmaatskap (jaarliks) : R 180.00
  • Inbetaling kan gemaak word aan :
Rekeninghouer : Bloemfontein Kameraklub
Bank : ABSA Bank
Takkode : 632005 
Rekeningnommer : 40 50 422 197

 

  • Stuur asb. betalingsadvies aan:
Tesourier : CH de Wet
E-posadres : Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Faksno. :
051-448 3489


















.