BKK Tuisblad

Login Form




PUNTETOEKENNING

Punteskaal waarkragtens punte toegeken word aan ingeskrewe beelde na beoordeling vir 'n bepaalde geleentheid.

Puntetoekenning
Kategorietoekenning
Klubpunte
3, 4
Geen toekenning Geen punte
5, 6, 7 Brons 1 Punt
8, 9, 10 Silwer 2 Punte
11, 12 ,13 Goud 3 Punte
14, 15 Merietetoekenning 5 Punte