BKK Tuisblad

Login Form




KLUBAANDE

Elke 1ste Dinsdag* van die maand om 18h30. Ons vergader tans in die St James Church, Oscar Hoexter St, Heuwelsig. Aanwysing is <hier> besikbaar.


Ons verdaag nie later as 21h30 nie.

Klubaande sien in die algemeen soos volg daaruit :

  • Nuus en aankondigings
  • Lesing of demonstrasie
  • Beoordeling en besprekings van die maand se inskrywings


Lede van die publiek is welkom om ons Klubaande gratis by te woon.

*Januarie maand word die byeenkoms die 2de of 3de Dinsdag van die maand gehou om almal kans te gee om terug te kom van verlof af. Hou asb die webblad dop vir inligting rakende daardie byeenkoms.

 

_____________________________________________________________

 

 

 

 

 

 

 

 

 

.